Filippino Lippi | |
---|---|
Geboortenaam | Filippo Lippi |
Gebore | circa Prato, Republiek van Florence | 15 April 1457
Sterf | 18 April 1504 (op 47) |
Veld | Skilderkuns, fresko's |
Opleiding | Filippo Lippi |
Beweging | Italiaanse Renaissance |
Werke | Apparition of the Virgin to St Bernard Aanbidding deur die Wyses |
Filippino Lippi (Prato, April 1457 – Florence, 18 April 1504) was 'n Italiaanse skilder wat tydens die latere jare van die Vroeë renaissance en vir die eerste paar jare van die Hoë Renaissance in Florence, Italië, werksaam was.